Karakterskets taak - inleiding

100 %
0 %
Information about Karakterskets taak - inleiding
Education

Published on September 29, 2014

Author: LindsayDurell

Source: slideshare.net

Description

Inleiding tot Graad 11 Karakterstets taak - bring jou karakter aan die lewe!

Mondeling: Video-projek Graad 11

“Bring jou karakter aan die lewe!”

Mondeling  Daar is drie hoofkarakters in ons roman “Breek”: Tom, Gideon, en Justie.  Maak ’n opsomming van een karakter waar jy na die volgende kyk: o Karaktereienskappe (Characteristics) o Hoe die karakter in die verhaal inpas. o Hoekom hou jy van hierdie karakter? Goeie karaktereienskappe Hoekom is hulle uniek? Het jy / tiener is in gemeen (in common) met hierdie karakter View slide

Tegniese Aspekte Jou mondeling moet beplan word (gebruik die “storiebord”) handig in (18 Sept.)  Maak ’n opsomming (wat jy gaan sê / “script” in Afrikaans) handig in (18 Sept.) Jou video moet op YouTube gelaai word: oDit moet op 18 September 2014 reg wees vir oplaai. oJy sal dit in die klas oplaai. oDie naam van jou oplaaisel (download) moet soos volg wees. View slide

Opsies No. Tipe Wenke (Tips) 1 Som die karakter op (Derdepersoon)  “Praat” oor die karakter  Gebruik woorde, teks, visueel, en musiek om opsomming te verryk. 2 Jy is die karakter (Eerstepersoon) 3 CV / Biografie  Zoem in en uit op aspekte van karakters.  Gebruik visueel / animasie / onderhoud (interview) om video te verryk. 4 Animasie / Tekeninge  Aktuele tekeninge (live drawings) of animasie van karakter. 5 eBoek  Elke bladsy kyk na aspek van karakter.  Oudio, visueel en teks moet in eBoek wees.

Jou video moet dit hê! • Oudio (Praat) • Musiek • Teks / Woorde • Visueel (Prentjies / Fotos / Tekeninge / Animasie)

Waar kry ek informasie? • Jou werkboek • Opsommings op intranet

Rubriek

KARATERSKETS Verskillende maniere om dit uit te beeld

NIE ‘COOL’ NIE! • Te veel teks • Niks prentjes nie • Vol sinne • Baie verveelig

GOEIE IDEE - KARAKTERKAART MAAR VERVELIG UITGEBEELD • Monotoon • Nie dinamies nie • Niks prentjes nie • Baie vervelig

WOORDE & TEKENINGE • Baie visueel • Hou jou aandag • Kan ‘Explain Everything’ of ‘Zamurai’ apps gebruik

STOPANIMASIE • Baie visueel • Hou jou aandag • Kan ‘Explain Everything’, ‘iCanAnimate’ of ‘Zamurai’ apps gebruik

GEBRUIK VAN MUSIEK • Pas by die karakter se persoonlikheid • Atmosfeer van ’n gebeurtenis

VOER ’N ONDERHOUD MET DIE KARAKTER • Baie visueel • Kan ‘Explain Everything’ app gebruik

TV AANBIEDING • Aanbieder lees die teks • Gebruik animasie • Lekker om te kyk • Maak dit relevant

TELLAGAMI ‘APP’ • Maak jou karakter • Kan agtergrond verander • Karakter kan praat • Kan teks bysit

KARAKTER BIO/CV GEMAAK MET ‘POWTOONS' • Awesome ‘templates’ vat mens kan edit • Kleurvol & interaktief • Kan ook jou stem bysit

NUTTIGE ‘APPS’ iMovie Tellagami Storyboards Aurasma Keynote Morfo Explain Everything * iCanAnimate* Chatterpix Zamurai Prezi

Add a comment

Related presentations

Related pages

Afrikaans Huistaal Gr 12 Memo 2 Sept 09 GDE)

Inleiding • • Die verwagting ... Dit lyk ook of Baas se innerlike konflik aangaande geloof opgelos is en dat hy sy taak op Manaka ten volle gaan ...
Read more

Nelson Mandela - Die groot ensiklopediese webwerf van ...

Nelson Mandela se epiese reis van ’n veroordeelde vryheidsvegter tot triomferende staatshoof van ’n nie-rassige Suid-Afrika—regdeur sy ...
Read more

'n Teologies-estetiese benadering tot Praktiese Teologie ...

tene ten opsigte van hulle taak in 'n gebroke same ­ lewing ... 1 INLEIDING In 'n samelewing ... Die tweede karakterskets wat deur Grozinger gedoen word, ...
Read more

die leeu en die muis storie - free pdf ebook downloads

http://www.leerafrikaans.co.za/pdf/gr-5-kw-1-taak-1-week ... sodat hy/sy n verklarende karakterskets kon ... die gees Inleiding: Kyk n ...
Read more

Read Microsoft Word - MA Bybel en Godsdienskunde Elritia ...

37. 3.3.1. Inleiding ... Uiteindelik is dit die taak van die eksegeet om 'n bevredigende ... Die karakterskets wat ons hier van die ...
Read more