Hoop in hopeloosheid

67 %
33 %
Information about Hoop in hopeloosheid
Spiritual

Published on February 26, 2014

Author: ernestipotgieter

Source: slideshare.net

HOOP IN HOPELOOSHEID Matt 9:18 – 25

1) Kniel voor Jesus  Jesus was nog besig om dit vir die mense te sê toe daar 'n raadslid van die sinagoge voor Hom kom kniel en sê: “My dogter het nou net gesterwe, maar kom lê u hand op haar en sy sal weer lewe.” Matt 9:18  Kniel: Pros-ko-neh-o  Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

2) Jaag die fluitspelers weg  sê Hy vir hulle: Gaan weg, want die dogtertjie is nie dood nie, maar sy slaap. En hulle het Hom uitgelag. Matt 9:24  Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot

probleem in Sy hand het.  Nadat die mense uitgejaag was, het Hy in die huis ingegaan, die dogtertjie se hand gevat en sy is uit die dood opgewek Matt 9:25  Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.” Mat 6:34

Spreek met Aäron en sy seuns en sê: So moet julle die kinders van Israel seën deur vir hulle te sê: Die HERE sal jou seën en jou behoed; die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee. So moet hulle dan my Naam op die kinders van Israel lê; en Ék sal hulle seën. Num 6:23 – 27

Add a comment

Related presentations

Related pages

Hart tot Hart: Hoop of hopeloosheid (2)

Hart tot Hart: Hoop of hopeloosheid (2) Ds Kobus van der Westhuyzen . Verlede week het ek begin skryf oor Christelike hoop en daarop gewys dat dit, volgens ...
Read more

Mike-L - Een Hoop Hopeloosheid - YouTube

De officiële videoclip van "Een Hoop Hopeloosheid" onder de rapnaam Mike-L, een nummer over het gevoel van iemand verliezen. mp3: https ...
Read more

Mike-L - Een Hoop Hopeloosheid - YouTube

Mike-L - Een Hoop Hopeloosheid - Duration: 2:23. Mikey13Loco 16,131 views. 2:23 EEN HOOP HOPENLOOSHEID!? - Giels TalentenJacht UPDATE #7 - ...
Read more

Het ons hoop of hopeloosheid vir Suid-Afrika? | Ek lewe

Eerste gebeurtenis wat my koud laat. Een van my beste en wonderlike vriende in Roodepoort se wêreld is laas week hier onder in die Kaap met sy besigheid.
Read more

Hoop te Midde van Hopeloosheid | www.cabsa.org.za

Vir sulke situasies gee Eseg 37:1-14 aan ons 'n venster van hoop waaruit ons krag kan put. Terwyl Esegiël vroeër 'n oordeelswoord in die vallei ontvang ...
Read more

‘Uitvlucht’ bied hoop teen alle hopeloosheid - Kyknet

‘Uitvlucht’ bied hoop teen alle hopeloosheid. Die bekroonde fliekmaker Regardt van den Bergh, bekend vir flieks soos Faith like Potatoes en Klein Karoo ...
Read more

Kankerstories van die lewe...: 'n Reis van hoop, geloof en ...

Kankerstories van die lewe...: 'n Reis van hoop, geloof en liefde.. (Afrikaans Edition) eBook: Manus Olivier: Amazon.de: Kindle-Shop
Read more

desperation - translation - English-Dutch Dictionary - Glosbe

Verlies van hoop. vertwijfeling omegawiki Loss of hope. omegawiki Verlies van hoop. wanhoop omegawiki ...
Read more

"hopeloos" übersetzt von Niederländische ins Deutsch ...

hopeloos (zonder hoop) aussichtslos; ratlos; hoffnungslos; desperat; verzweifelt; ohne hoffnung. aussichtslos Adjektiv. ratlos Adjektiv. hoffnungslos Adjektiv.
Read more