Gehoorsaamheid

100 %
0 %
Information about Gehoorsaamheid
Spiritual

Published on February 18, 2014

Author: ernestipotgieter

Source: slideshare.net

Gehoorsaamheid Jona 1:1 – 3

 En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak. Joh 8:32  Maar Jona het hom klaargemaak om na Tarsis te vlug, van die aangesig van die HERE af weg; Jona 1:3a 1) Leer God ken

 in die hoop van die ewige lewe wat God, wat nie kan lieg nie, van ewigheid af beloof het Titus 1:2  Toe het ek gesê: Ek is weggestoot, weg van u oë; tog sal ek weer u heilige tempel aanskou. Jona 2:4 2) Glo in God

 ...Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. Heb 13:5  Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee. Jer 29:11 3) Vertrou die verhouding

 As julle My liefhet, bewaar my gebooie. Joh 14:15  As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly. John 15:10  En Jona het die stad verlaat en aan die oostekant van die stad gaan sit. Daar maak hy toe vir hom ‘n skerm... Jona 4:5 4) Hê God WAARLIK lief.

Add a comment

Related presentations

Related pages

Duden | Ge­hor­sam­keit | Rechtschreibung, Bedeutung ...

Definition, Rechtschreibung, Synonyme und Grammatik von 'Gehorsamkeit' auf Duden online nachschlagen. Wörterbuch der deutschen Sprache.
Read more

Gehoorsaamheid - Lewenssaad - Vroue Bybelstudie

Gehoorsaamheid. Ek het onlangs ‘n boek van Charles Spurgeon gelees; “Being God’s friend” In Joh 15:14 staan: “ Julle is my vriende as ...
Read more

Gehoorsaamheid (6 Junie 2010) - NG Eros - Tuis

Gehoorsaamheid, om jou onder God se woorde en wil te plaas, maak jou die beste mens wat jy kan wees. Dit maak dat jy goed liefhet en goed lewe.
Read more

Duden | Suchen | gehorsamkeit

Duden online bietet Ihnen umfassende Informationen zu Rechtschreibung, Grammatik und Bedeutung eines Wortes. Das Wörterbuch zeigt den richtigen Gebrauch ...
Read more

Training und Gehorsamkeit für Hunde | eBay

Entdecken Sie die große Vielfalt an Angeboten für Training und Gehorsamkeit für Hunde. Riesen-Auswahl führender Marken zu günstigen Preisen online bei ...
Read more

gehorsam – Wiktionary

Gehorsam, Gehorsamkeit Übersetzungen Englisch ...
Read more

DIE GEHEIM VAN GEHOORSAAMHEID - Preke Klank Video Teks

DIE GEHEIM VAN GEHOORSAAMHEID: DEUT.28:1-2+2 KOR.2:14-3:18 . INLEIDING: Ons weet almal dat die Woord van die Here deur die Here self vir ons ingegee is, en ...
Read more

dict.cc | Gehorsamkeit | Wörterbuch Englisch-Deutsch

Übersetzung für Gehorsamkeit im Englisch-Deutsch-Wörterbuch dict.cc.
Read more

Gehorsamkeit Übersetzung Gehorsamkeit Definition auf ...

Gehorsamkeit - definition Gehorsamkeit übersetzung Gehorsamkeit Wörterbuch. Uebersetzung von Gehorsamkeit uebersetzen. Aussprache von Gehorsamkeit ...
Read more