26 jan 2014 kyk, hy kom!!!

50 %
50 %
Information about 26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
Spiritual
kyk

Published on February 5, 2014

Author: ernestipotgieter

Source: slideshare.net

KYK, HY KOM!!! Matt. 24:36-44 Jesus kom weer! Hy kom onverwags Mark 13:35 “Waak dan, want julle weet nie wanneer die eienaar van die huis kom nie: in die aand of middernag of met die haangekraai of vroeg in die môre nie; dat hy nie miskien skielik kom en julle aan die slaap vind nie”

Hy kom gou? Openb 22:7 Kyk, Ek kom gou. Salig is hy wat die woorde van die profesie van hierdie boek bewaar. Jesus se tydsmeting 2Pe 3:9 - 10 “Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, ... Maar die dag van die Here sal kom soos ‘n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand.

Jak 5:7-8 “Wees dan geduldig, broeders, tot op die wederkoms van die Here. Kyk, die landbouer wag op die kostelike vrug van die aarde en het geduld daarmee totdat dit die vroeë en die laat reën ontvang het. Julle moet ook geduldig wees; versterk julle harte, want die wederkoms van die Here is naby. 1Joh 2:28 En nou, my kinders, bly in Hom, sodat ons vrymoedigheid kan hê wanneer Hy verskyn en nie beskaamd van Hom weggaan by sy wederkoms nie. Is jy gereed om Jesus te ontmoet? Kind van God, is jou lewe nog gefokus op daardie dag?

Het ons dalk so bietjie fokus verloor? Is jou saak met God reg? Kan ek seker wees? 1 Joh 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; Wat gaan jy doen?

Add a comment

Related presentations

Related pages

Kyk Hy Kom! - YouTube

Provided to YouTube by The Orchard Enterprises Kyk Hy Kom! ... Published on Jan 19, ... by #DanieBotha 26 views. 4:07
Read more

Makietie: 26 Januarie 2014 - Kyknet

16 Jan 2014. Makietie: 26 Januarie 2014. Sondag 26 Janaurie 2014 om 18:30. ... maar hy laat ons sprakeloos met ‘boskos’. Kom verloor jouself in die ...
Read more

Die Hoërskool DF Malan

Jan Braai het Dee-Effers verras toe hy Woensdag by DF Malan se Pret- en Erfenisdag kom kuier het. Kyk ... DF Nuusbrief 26 September 2014
Read more

Wysheid: God die Almagtige (26 Jan 2014) - NG Eros - Tuis

... (26 Jan 2014) Wysheid: God ... En briefie wat sê kyk dieper . . . saam met 'n klomp negatiewe fotos waarvan ... Hy wat is en wat was en wat kom, ...
Read more

Makietie - 26 Januarie 2014 - Boekklub - Kyknet

27 Jan 2014. Makietie – 26 Januarie 2014 – Boekklub. ... hy gebruik die boeke om oesters uit te bedien! ...
Read more

Preek Jan Steyn 26 Januarie 2014 Teks: Mattheus 8 en ...

Preek Jan Steyn 26 Januarie 2014 ... Maar kom ons kyk na ons twee tekste om te sien watter lig die ... Hy was afhanklik van ander mense se goedheid en ...
Read more

KYK! DIE BOER! Dans met Tribal Echo Band - YouTube

kom kyk! Tribal Echo in ... op 11 Oktober 2014. Kom geniet ... KYK! DIE BOER! Dans met Tribal Echo Band Tribal Echo. ...
Read more

Hy Leon

Thánh Ca Nguyễn Sang | Album Chút Lòng Son Vol 23 - Lm Nguyễn Sang 1. Chút Lòng Son - Giới Thiệu 2. Lễ Hy Sinh - Lm Nguyễn Sang 04:44 3 ...
Read more

Paarl post 23 jan 2014 by Paarl Post Newspaper

Paarl post 23 jan 2014. ... het hulle al wat ’n portret en spieël is opgelig om te kyk of hy die ... “Hy sê toe dis oukei, ek hoef nie te kom ...
Read more

JARACAL • View topic - Kyk wat spring in die rooikathok in!!

... Thu Jan 26, 2012 11:53 ... Sien daai hoender kyk jou so aan asof hy ook wil se dis mos ... Baas ons kom hom daar by die hok en daai rooikat met die ...
Read more