2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy

67 %
33 %
Information about 2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
Spiritual

Published on February 4, 2014

Author: ernestipotgieter

Source: slideshare.net

HOE AFHANKLIK (ARM) IS JY? Matt. 5:1-12 Niemand wil afhanklik wees nie Een van die doelwitte van kinderopvoeding is onafhanklikheid Die doelwit van finansieële beplanning is onafhanklikheid Onafhanklikheid is ’n universele strewe

Wat leer Jesus? Matt 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Geluk/seen is nie dit wat die wereld as geluk/seen beskryf nie. Jesus sê: geseend is die wat arm is Arm van gees - Nederig - Iemand wat homself as onbelangrik beskou

Mat 5:3 (NV) “Geseend is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is ........” “Julle is gelukkig as julle elke dag uit God se hand leef. As julle heeltyd van Sy goedheid afhanklik is, sal Hy sorg dat daar vir julle plek in Sy nuwe wereld is” (Die Boodskap) Hoe afhanklik (arm) is jy regtig? Spr 3:5 Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. V6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.

Spr 3:7 Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, .... Jer 9:23-24 So sê die HERE: Laat die wyse hom nie beroem op sy wysheid nie, en laat die sterke hom nie beroem op sy sterkte nie, laat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie; maar laat hy wat wil roem, hom hierop beroem dat hy verstaan en My ken, dat Ek die HERE is wat goedertierenheid, reg en geregtigheid op die aarde doen; want in dié dinge het Ek ‘n behae, spreek die HERE.

Mat 7:7-11 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom ‘n klip sal gee; en as hy ‘n vis vra, aan hom ‘n slang sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!

Add a comment

Related presentations

How to do Voodoo

How to do Voodoo

November 11, 2014

How to do Voodoo Are you working too hard and not getting the results?? Well,...

LA VERDAD SOBRE LA MUERTE

LA VERDAD SOBRE LA MUERTE

October 24, 2014

Donde van las personas despues de muerto?

Son simples cuestiones que, aunque puedan resultar a priori inocentes, albergan in...

"The souls of the just are in the hand of God, and no torment shall touch them. " ...

Boletín de 02/11/2014

Boletín de 02/11/2014

November 1, 2014

Boletín de 02/11/2014

Omms News 10-07-2014

Omms News 10-07-2014

November 4, 2014

Omms News 10-07-2014

Related pages

HOE AFHANKLIK (ARM) IS JY?

HOE AFHANKLIK (ARM) IS JY? Matt. 5:1-12. Niemand wil afhanklik wees nie. ... 01/30/2014 08:27:20 Title: HOE AFHANKLIK (ARM) IS JY? Last modified by:
Read more

Skoolure 2015: Gr 00 - 2: 07:25 tot12:45 Mu llli ee ...

Ek het geleer dat ons afhanklik is van selfone, rekenaars en ... dat u my gewys het hoe arm ons regtig is. ... 22 Maart aan die “SA Level 2 Regional Group
Read more

Patent US6582908 - Oligonucleotides - Google Patente

This application is a continuation in part of U.S. Ser. No. 09/056,927 U.S. Pat. No. 6,197,506 filed Apr, 8, 1998, which is a continuation of U.S. Ser. No ...
Read more

Patente

A bill presentment and payment remittance system is configured for use over an electronic network, such as the Internet. The bill presentment and payment ...
Read more

WEOKIE

© Copyright WEOKIE ...
Read more

Stuart Margolin - IMDb

Stuart Margolin, Actor: Days of Heaven. ... 2 February 2016 12:37 AM, UTC; ... Part 2 (2014) ... Felix Betts
Read more

Booboo Stewart - IMDb

Booboo Stewart, Actor: ... Part 1 (2011) and The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012). ... 2014/III Dominion Marek.
Read more

Prince Harry : People.com

Prince Harry found love in Cressida Bonas and the two dated for nearly two years before they broke up. Harry has been spending 2014 ... Prince Harry: Five ...
Read more