19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas

45 %
55 %
Information about 19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
Spiritual

Published on February 5, 2014

Author: ernestipotgieter

Source: slideshare.net

’n WEERMAG UIT DIE BEGRAFPLAAS Esegiel 37:1-12

Ervaar u die krag van die Woord? Totale verandering Die prentjie wat die profeet aanskou Eze 37:3 Toe sê Hy vir my: Mensekind, kan hierdie bene lewendig word? En ek antwoord: Here HERE, U weet dit. Hoe lyk jou situasie?

Die oplossing!! Eze 37:4 Daarop sê Hy vir my: Profeteer oor hierdie bene ....... ....... sê vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die HERE! V5 ..... Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word. Wat gebeur toe die profeet gehoorsaam?

Eze 37:7 Toe het ek geprofeteer soos my beveel was. En sodra ek geprofeteer het, was daar ‘n geruis, en kyk—’n beroering! En die bene het nader gekom, elke been na sy been. 1. God praat wat Esegiel praat 2. Resultate volg .......... ‘n Weermag uit die begrafplaas!! Hierdie is bloot ‘n gesig Wat van jou?

Add a comment

Related presentations

Related pages

04 Julie 2014 - Zoutpansberger by Zoutnet - issuu

... nooi die gemeenskap uit be contacted on 015 516 5165. om elke eerste Dinsdag van die maand vanaf 19:00 ‘n ... 2014 dit indien. ‘n ... weermag se ...
Read more

Tydren Kompetisie Oktober 2014 Vraestel - RVB Paardekraal

· Alle deelnemers moet ‘n vrywaringsvorm teken alvorens hulle kan deelneem. ... Hy bedank as Generaal uit die weermag. ... BEGRAFPLAAS – BURGERSHOOP
Read more

Piketberger Sep 2015 by Piketberg Tourism - issuu

... om elke maand 'n puik produk te lewer. Jan Braai se ... n boodskap uit die Bybel gebring ... kon uithaal uit die afvalstroom in die 2014/2015 ...
Read more

SA Roll of Honour: List of Stories - Welcome to Just Done ...

Eheke het uit ?n groter kompleks bestaan as wat ... 2014-09-15 01:19 ... Terug by die berugte watergat knap duskant die ou Suid-Afrikaanse Weermag ...
Read more

Suid-Afrika - Wikipedia

... wat bestaan uit 'n ... Jan van Riebeeck se ... stelselmatig uit die staatsburokrasie en die weermag verwyder en is die grense ...
Read more

Inligting Israel Toer 2011 - Page 2 - bibleforums.org

Joh. 19:19 “En Pilatus het ook ‘n ... Die werk is gedoen deur ‘n ingeneursafdeling van die Britse weermag komende uit ... Hy het ook ’n begrafplaas ...
Read more

Doodsberigte - boerestaatparty.co.za

`n Jong 19 jarige ... Sandy Staats wat 68 jaar oud was wreed vermoor deur haar met kookwater uit n ketel te ... ’n Oud Kolonel van die weermag is ...
Read more