16 febr 2014 ogg hoeveel vrug is daar

57 %
43 %
Information about 16 febr 2014 ogg hoeveel vrug is daar
Spiritual

Published on February 18, 2014

Author: ernestipotgieter

Source: slideshare.net

HOEVEEL VRUG IS DAAR? Joh. 15:1-9 Verskillende wingerdstokke Sekere verwagtings Jesus se vergelyking - Wingerdstok - Lote Die wingerdstok voed die lote

Joh 15:5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; ......... Hy is die volmaakte wingerdstok Joh 15:2 Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; ..... Jesus soek vrug, baie vrug! Joh 15:2 ..... en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. Hoeveel vrug is daar???

Die probleem: die afwesigheid van vrug Die vrug is nie vanweë die moeite van die loot nie Langsaan is nie goed genoeg nie Baie vrug verheerlik God Joh 15:8 Hierin is my Vader verheerlik, dat julle veel vrug dra; en julle sal my dissipels wees. Hoe lyk hierdie vrug?

Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Snoei vir meer en beter vrug As ek nie met vrugteloosheid deel nie, sal God daarmee deel

Add a comment

Related presentations